![]() |
ons Tel die dae af tot ons trou dag
|
|
|
Hier is 'n lys van naby gelee akkommodasie
1,5km Watercrest |
061 945 4321 074 443 5432 |
4.3km Stoneybrookefarm tierpoort |
082 566 7311 |
7km Die busstop |
061 012 2301 |
6,4km Oude houte |
072 235 8912 |
Sou u ‘n geskenkie wou koop, Spaar u self die baie loop.
Bêre die nooitjie in die kas, En kom gooi dit in ons huwelikstas!
Asseblief RSVP voor 15 Maart 2021